Collection: Jackets
Warmte, Comfort en Styl vir Elke Dag
Bly warm sonder om swaar te voel met ons Blixem Wear Lightweight Puffer Jackets. Hierdie collection is gemaak vir koue oggende, buitelewe, werk, sportdae en gemaklike alledaagse dra. Met ’n moderne fit, liggewig insulation en ’n praktiese hood is dit die perfekte jacket vir Suid-Afrikaanse winters.
-
Puffer Jackets - Black
Regular price R 475.00Regular priceSale price R 475.00
