
Sizing Chart
Safari Jane Vellies – Nubuck Leather
Vroulik, gemaklik en gemaak vir elke dag
Die Safari Jane bring die klassieke vellie-look en ’n feminine Mary Jane-styl saam. Gemaak van genuine nubuck leather met ’n verstelbare buckle strap en ’n gemaklike low-cut design – perfek vir jeans, rokke of jou gunsteling casual outfit.
Why You’ll Love Them:
Genuine Nubuck Leather: Sagte, duursame leer met ’n natuurlike premium finish.
Mary Jane Style: ’n Feminine take on the traditional South African vellie.
Adjustable Buckle Strap: Help om ’n gemaklike en secure fit te kry.
Easy Everyday Wear: Die low-cut design maak hulle ideaal vir werk, weekends en casual outings.
Versatile Brown Colour: ’n Maklike neutral shade wat met amper enigiets in jou kas werk.
Technical Specifications:
Material: Genuine Nubuck Leather
Colour: Brown / Mocha tones
Style: Ladies’ Mary Jane Vellies
Closure: Adjustable buckle strap
Design: Low-cut with rounded toe
Sizes: Ladies 3–9
Care: Use a suitable nubuck/suede brush and leather protector formulated for nubuck
Safari Jane – ’n bietjie veld, ’n bietjie vroulik, en 100% BLIXEM.


