
Sizing Chart
The Outlander – Tan Nubuck Leather Vellie Boot
Gebou vir die pad. Gereed vir avontuur.
Vir die manne wat nie bang is vir 'n bietjie stof op hul skoene nie! The Outlander kombineer egte nubuck leather met 'n robuuste ontwerp en tydlose styl. Met sy warm tan kleur, donker enkelkraag en stewige swart profielsool is hierdie men's vellie boot perfek vir die buitelewe en alledaagse avonture.
Van die plaas tot die dorp – The Outlander is gemaak vir manne wat hul eie pad stap.
Why You'll Love Them:
- Genuine Nubuck Leather: Egte leer met 'n sagte, natuurlike tekstuur en premium voorkoms.
- Rugged Ankle-Height Design: Stewige ontwerp met 'n donker enkelkraag vir ekstra bedekking.
- Chunky Grip Sole: Swart profielsool met diep groewe vir greep op verskillende oppervlaktes.
- Secure Lace-Up Fit: Veters met metaalhakies en ogies vir 'n verstelbare pasvorm.
- Versatile Outdoor Style: Ideaal vir plaaslewe, naweke, informele uitstappies en alledaagse drag.
Technical Specifications:
- Material: 100% Genuine Nubuck Leather Upper
- Colour: Tan with Dark Brown Accents
- Style: Men's Ankle-Height Vellie Boot
- Sole: Black Lug-Style Sole
- Closure: Lace-Up with Metal Hooks and Eyelets
- Stitching: Contrasting Tan Stitching
- Sizes: 7.5 - 12.5
- Care: Gebruik 'n nubuck leather cleaner en protector spray. Vermy gewone leerpolitoer om die nubuck tekstuur te beskerm.
BLIXEM Wear – Vir Mense Met Stof In Hul Bloed.


